David Jason

David Jason
Geboortenaam David John White
Geboorte 2 Februarie 1940 (1940-02-02)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1962–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Jason (gebore 2 Februarie 1940) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Only Fools and Horses.... (1981), The Darling Buds of May (1991), en A Touch of Frost (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy